Skip to content
In-Persoon Ekstra Klasse
Net beskikbaar in Klerksdorp!
Persoonlike aandag | Kleingroep ondersteuning | Werklike begrip
DUX Akademie bied in-persoon ekstra klasse in Klerksdorp aan vir Graad 8 to 12 leerders wat baat by direkte begeleiding en gestruktureerde ondersteuning.
Met klein groepe en gefokusde onderrig help ons leerders om:
Moeilike konsepte beter te verstaan
Vrae met selfvertroue aan te spreek

REGISTRASIEFOOI
’n Eenmalige registrasiefooi per leerder is betaalbaar van
R500
Hierdie fooi dek:
· Administratiewe verwerking
· Leerlingprofiel opstel
· Toegang aktivering
· Dokument voorbereiding
· Kommunikasie-opstelling
Registrasie is slegs voltooi na betaling en bevestiging.
HOE WERK DIE IN-PERSOON KLASSE?
Ons in-persoon klasse word in Klerksdorp aangebied in klein groepe van maksimum 6 leerders, wat persoonlike aandag en effektiewe leer verseker.
Wat is ingesluit?
· Persoonlike klasaanbieding in klein groepe.
· Verduideliking van moeilike konsepte en uitdagende vrae.
· Aktiewe probleemoplossing tydens elke les.
· Toegang tot werkboeke, memorandums en studiemateriaal.
· Gestruktureerde akademiese ondersteuning.
· Konsekwente begeleiding, terugvoer en persoonlike interaksie met die onderwyser..
Beskikbare Lesdae & Tye
Lesse word van Maandag tot Donderdag aangebied gedurende die volgende tydgleuwe:
🕝 14:30 – 15:30
🕞 15:30 – 16:30
🕟 16:30 – 17:30
🌙 19:30 – 20:30
Neem asseblief kennis: Leerders bespreek hul voorkeurdag en -tyd weekliks volgens beskikbaarheid. Ons doen ons bes om elke leerder by hul voorkeurtyd in te deel, maar plekke is beperk en word volgens beskikbaarheid toegeken.
Opsioneel
Asseserings Verslag:
’n In-persoon of private aanlyn assessering met die leerder en ouer is beskikbaar, wat ’n gestruktureerde vorderingsverslag insluit.
R250
Leerders en ouers moet asseblief die “Bepalings en Voorwaardes” lees en aanvaar voordat hulle by DUX Akademie aansluit.
PAKKETTE & PRYSE
2 Klasse per week
In totaal 8 klasse per maand
R1350
per maand
3 Klasse per week
In totaal 12 klasse per maand
R1900
per maand
4 Klasse per week
In totaal 16 klasse per maand
R2200
per maand
Beperkde Plekke Beskikbaar!
Verseker jou kind se plek in ons In-Persoon klasse en gee hulle die voordeel van direkte akademiese ondersteuning.
– Registreer Nou
– Boek Jou Plek Vandag
– Kontak Ons vir Meer Inligting