

Graad 11 Fisiese Wetenskappe
Graad 11 Fisiese Wetenskappe bou voort op die beginsels wat in Graad 10 gevestig is en berei leerders intensief voor vir Matriek. Die inhoud raak meer kompleks en vereis ’n sterker begrip van beide Fisika en Chemie, asook die vermoë om konsepte prakties toe te pas.
Hier ontwikkel leerders die vaardighede om wetenskaplike probleme sistematies te ontleed en oplossings akkuraat te bereken.
Wat leerders in Graad 11 Fisiese Wetenskappe ontwikkel:

Die vermoë om chemiese berekeninge (stoïgiometrie) uit te voer

’n Begrip van gasse, oplossings en chemiese reaksies

’n Sterk begrip van fisika konsepte soos kragte, beweging en elektrisiteit

Die vermoë om wetenskaplike probleme sistematies te ontleed

Ontwikkeling van kritiese denke en analitiese probleemoplossing

Die vermoë om teorie en berekeninge in eksamenvrae toe te pas

Graad 11 – Fisiese Wetenskappe
Chemie
Materie & Klassifikasie van Materiale
Die Periodieke Tabel & Eienskappe van Elemente
Chemiese binding
· ioniese binding
· kovalente binding
· metaalbinding
Molekulêre Vorms (VSEPR-model)
Intermolekulêre kragte
Chemiese reaksies
Gebalanseerde Chemiese Vergelykings
Stoïgiometrie (Chemiese Berekeninge)
Reaksietipes
Gasse & die Gaswette
Oplossings & konsentrasie
pH & Sure & Basisse (inleiding)
Fisika
Vektore
Newton se Wette van Beweging
Ewewig
Kragte en Wrywing
Magnetisme
Elektrostatika
Elektrisieteit
Hoe Ondersteuning by
DUX-Akademie Werk…
Leerders kan kies tussen:

Selfleer
Pakkette

Ekstra Aanlyn
Klasse

In-persoon Ekstra Klasse Slegs in Klerksdorp
