Afdeling A: Ouer / Voog Besonderhede Verskaf asseblief die besonderhede van die ouer of voog wat verantwoordelik is vir die leerder se registrasie en kommunikasie met DUX Akademie.Volle Naam en Van *Kontaknommer *E-posadres *Noodkontak Verskaf asseblief die besonderhede van ‘n persoon wat in geval van ‘n noodgeval gekontak kan word.Volle Naam en Van *Verhouding tot die leerder *Kontaknommer *Mediese en Spesiale Inligting Verskaf asseblief enige belangrike mediese inligting of spesiale behoeftes waarvan DUX Akademie bewus moet wees om die leerder optimaal te ondersteun.Het die leerder enige mediese toestande, allergieë, leerhindernisse of spesiale behoeftes?NeeJaIndien ja, verskaf asseblief besonderhede.Afdeling B: Registrasie, Pakketkeuse en BetalingR500 Registrasie- en Administrasiefooi'n Eenmalige registrasiefooi van R500 per leerder is betaalbaar. *Kies OpsieR500Kies Jou Ekstra Klas PakketKies die pakket wat die beste by die leerder se akademiese behoeftes pas. *Kies OpsieR1350 per maand – 2 Klasse per week | 8 klasse per maandR1900 per maand – 3 Klasse per week | 12 klasse per maandR2200 per maand – 4 Klasse per week | 16 klasse per maandOpsionele Akademiese DiensteAkademiese Assessering en VerslagR250Totale Bedrag BetaalbaarFaktuurbesonderhede Verskaf asseblief die besonderhede waarop die faktuur uitgereik moet word. Sodra DUX Akademie die registrasievorm ontvang het, sal ‘n faktuur uitgereik word wat betaalbaar is volgens die betalingsvoorwaardes.Faktuurbesonderhede *Betalingsopsie – Slegs EFT Bank Besonderhede: Bank: ABSA Rekeningnaam: MARYKE DU PLOOY Rekeningnommer: 4125287262 Takkode: 632005 Rekeningtipe: Current account Registrasie word eers as volledig beskou nadat: Die registrasievorm voltooi is; Bewys van betaling ontvang is; en Die betaling in DUX Akademie se bankrekening bevestig is. Sodra betaling bevestig is, sal die leerder se registrasie geaktiveer word en verdere kommunikasie rakende klasse volg. Afdeling C: Leerder BesonderhedeVolle Naam en Van *Kontak NommerGraad *Graad 8Graad 9Graad 10Graad 11Graad 12Naam van SkoolVak(ke) waarvoor ondersteuning benodig word. *Kies 'n OpsiesWiskundeFisiese WetenskappeWiskunde en Fisiese WetenskappeKies die tipe klas aanbieding. *In-Persoon Ekstra Klas – Slegs in KlerksdorpAanlyk Ekstra KlasGewenste Aanvangsdatum *Dui die datum aan waarop die leerder met ekstra klasse wil begin.Dui asseblief die dag en tyd aan waarop die leerder die ekstra klas kan bywoon. Elke klas duur 60 minute.Maandag – Tydgleuf *Kies 'n Opsies14:15 – 15:1515:15 – 16:1516:15 – 17:1517:15 – 18:1519:30 – 20:30 SLEG AANLYN!GeenDinsdag – Tydgleuf *Kies 'n Opsies14:15 – 15:1515:15 – 16:1516:15 – 17:1517:15 – 18:1519:30 – 20:30 SLEG AANLYN!GeenWoensdag – Tydgleuf *Kies 'n Opsies14:15 – 15:1515:15 – 16:1516:15 – 17:1517:15 – 18:1519:30 – 20:30 SLEG AANLYN!GeenDonderdag – Tydgleuf *Kies 'n Opsies14:15 – 15:1515:15 – 16:1516:15 – 17:1517:15 – 18:1519:30 – 20:30 SLEG AANLYN!GeenVerklaring: Beskikbaarheid en Klasrooster *Ek bevestig dat ek die Beskikbaarheid- en Klasroosterbeleid van DUX Akademie gelees en verstaan het. Ek aanvaar dat die gekose klasdae en -tye as die leerder se vaste weeklikse rooster dien, dat enige veranderinge of afwesighede minstens vier-en-twintig (24) uur aan DUX Akademie gekommunikeer moet word, en dat herskedulering slegs moontlik is indien voldoende kennis gegee word en tydgleuwe beskikbaar is. Ek verstaan dat DUX Akademie nie verantwoordelik gehou kan word vir die herskedulering van klasse wat sonder vooraf kennisgewing gemis word nie. Vir meer inligting, lees DUX Academy se Bepalings en VoorwaardesAfdeling D: Toestemming en Verklaring Deur hierdie registrasievorm in te dien, bevestig ek dat ek die wettige ouer of voog van die leerder is, of gemagtig is om namens die leerder op te tree. Ek verstaan dat die inligting wat verskaf word, gebruik sal word vir administrasie, kommunikasie en die lewering van DUX Akademie se akademiese dienste, in ooreenstemming met die Protection of Personal Information Act (POPIA). DUX Akademie – Bepalings en VoorwaardesEk bevestig dat alle inligting wat op hierdie registrasievorm verskaf is, volledig, korrek en waar is.Ek bevestig dat ek DUX Akademie se Bepalings en Voorwaardes, Privaatheidsbeleid en Kopieregbeleid gelees en verstaan het, en dat ek dit aanvaar.Ek verstaan dat registrasie eers as voltooi beskou word nadat die registrasiefooi, gekose pakket en enige addisionele dienste betaal is, en die betaling deur DUX Akademie bevestig is.Ek verstaan dat alle digitale studiemateriaal, video’s, werkboeke, memorandums en assesserings deur kopiereg beskerm word en dat geen inhoud met derde partye gedeel, gekopieer of versprei mag word sonder die skriftelike toestemming van DUX Akademie nie.Ek verstaan dat die gekose klasdae en -tye as die leerder se vaste weeklikse rooster dien en dat DUX Akademie so spoedig moontlik in kennis gestel moet word indien die leerder nie ‘n klas kan bywoon nie of indien sy/haar beskikbaarheid verander.Ek verstaan dat gemiste klasse slegs herskeduleer sal word indien DUX Akademie minstens vier-en-twintig (24) uur voor die aanvang van die klas telefonies of via WhatsApp in kennis gestel is, en dat herskedulering onderhewig is aan beskikbaarheid.Ek gee toestemming dat DUX Akademie my per e-pos, WhatsApp of telefoon mag kontak rakende registrasie, betalings, klasroosters, akademiese vordering en ander administratiewe kommunikasie.Ek gee toestemming dat DUX Akademie die leerder se persoonlike inligting veilig mag verwerk en stoor vir die doel van registrasie, klasadministrasie en akademiese ondersteuning, soos uiteengesit in die Privaatheidsbeleid.Elektroniese Toestemming *Volle Naam en Van van Ouer/VoogDatum *Deur hierdie blokkie te merk, bevestig ek dat hierdie elektroniese registrasie en verklaring dieselfde regskrag het as ‘n handgeskrewe handtekening.Submit