

Graad 11 Wiskunde
Graad 11 bou direk voort op die fondament wat in Graad 10 gelê is en berei leerders voor vir die akademiese uitdagings van Matriek. In hierdie fase word Wiskunde-konsepte meer gevorderd en die fokus verskuif na die toepassing van kennis, kritiese denke en deeglike eksamenvoorbereiding.
Leerders ontwikkel die vaardighede wat nodig is om komplekse probleme sistematies te ontleed en oplossings met selfvertroue toe te pas.
Wat leerders in Graad 11 Wiskunde ontwikkel:

Die vermoë om meer komplekse wiskundige probleme op te los.

’n Dieper begrip van funksies, grafieke en transformasies.

Gevorderde vaardighede in trigonometrie en meetkunde.

Die toepassing van logaritmes en eksponente.

Die vermoë om probleme logies en sistematies te ontleed.

Ontwikkeling van kritiese denke en probleemoplossing onder druk.

Graad 11 – Wiskunde
Getalstelsels & Surde (irrational numbers)
Eksponente & Logaritmes
Algebraïese uitdrukkings
· Faktorisering
· algebraïese breuke
Vergelykings & Ongelykhede
Funksies
· lineêre funksies
· Funksies & hiperbole
· eksponensiële funksies
Funksies en grafieke
Transformasies van grafieke
Analitiese meetkunde
· gradient
· vergelyking van ’n reguit lyn
Trigonometrie
· trigonometriese identiteite
· trigonometriese vergelykings
Euklidiese meetkunde
· Sirkelmeetkunde
· Bewys van Stellings
Trigonometrie
· sin-, cos- & tan-reëls
Funksies (meer gevorderd)
Statistiek
· data voorstelling
· standaardafwyking
· verspreiding
Waarskynlikheid
Hoe Ondersteuning by
DUX-Akademie Werk…
Leerders kan kies tussen:

Selfleer
Pakkette

Ekstra Aanlyn
Klasse

In-persoon Ekstra Klasse Slegs in Klerksdorp
