Graad 10 Fisiese Wetenskappe

In Graad 10 begin leerders die grondslag lê vir sukses in Fisiese Wetenskappe, wat beide Fisika en Chemie insluit. Hierdie jaar stel leerders bekend aan belangrike wetenskaplike beginsels en help hulle om kritiese en analitiese denke te ontwikkel.

Die fokus val op begrip van konsepte, praktiese toepassing en die vermoë om wetenskaplike probleme sistematies te ontleed.

Wat leerders in Graad 10 Fisiese Wetenskappe ontwikkel:

’n Sterk begrip van basiese Wetenskap-konsepte

’n Inleiding tot fisika beginsels soos beweging en energie

’n Begrip van chemiese strukture en reaksies

Die vermoë om wetenskaplike probleme sistematies te ontleed

Ontwikkeling van logiese en kritiese denke

Ontwikkeling van logiese en kritiese denke

Graad 10 – Fisiese Wetenskappe

Chemie

Inleiding & Klassifikasie van Materie

Leerders leer hoe materie geklassifiseer word:

Elemente / Verbindings / Mengsels

Die Periodieke Tabel

· Groepe en periodes

· Eienskappe van elemente

Struktuur van die Atoom

Protone / Neutrone / Elektrone

Elektron-konfigurasie

Molekulêre
strukture

Chemiese Binding

Ioniese binding / Kovalente binding / Metaalbinding

Chemiese Reaksies

Gebalanseerde vergelykings

Wet van Behoud
van Massa

Fisika

Meting & Eenhede

SI-eenhede

Wetenskaplike notasie

Vektore & Skalare

Inleiding tot Beweging

Kinematika (beweging)

· snelheid

· versnelling

· Grafieke van beweging

Energie

Potensiële & kinetiese energie

Energie-omskakeling

Golwe

· Transversale golf

· Longitudinale golf

· Elektromagnetiese straling

Hoe Ondersteuning by

DUX-Akademie Werk…

Leerders kan kies tussen:

Selfleer
Pakkette

Ekstra Aanlyn
Klasse

In-persoon Ekstra Klasse Slegs in Klerksdorp

Hersiening
Pakkette

Begin Jou Akademiese Groei Vandag

Sluit vandag aan by DUX-Akademie en bou ’n sterk fondament in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe.

Scroll to Top