Skip to content
Ekstra Aanlyn Klasse
Graad 10, 11 en 12 Wiskunde & Fisiese Wetenskappe
Gee jou kind die ondersteuning wat hulle nodig het om selfvertroue te bou en akademies te verbeter.
Ons bied gestruktureerde aanlyn ekstra klasse via Zoom vir Graad 10 to 12 leerders, met fokus op:

REGISTRASIEFOOI
’n Eenmalige registrasiefooi per leerder is betaalbaar van
R500
Hierdie fooi dek:
· Administratiewe verwerking
· Leerlingprofiel opstel
· Toegang aktivering
· Dokument voorbereiding
· Kommunikasie-opstelling
Registrasie is slegs voltooi na betaling en bevestiging.
HOE WERK DIE AANLYN KLASSE?
· Klasse word aangebied deur ZOOM.
· Leerders bespreek hul klasse weekliks, met besprekings wat elke Sondag oopmaak vir die week wat volg, via die verskafte booking-skakel.
· Leerders moet ten minste vier moontlike tydgleuwe aandui wat hulle pas, beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag.
· Leerders ontvang ’n Zoom-skakel met ’n meeting ID en kode via WhatsApp en e-pos voor elke sessie.
WAT IS INGESLUIT?
· Leerders ontvang via WhatsApp en email ‘n link na ZOOM met ‘n meeting code en ID
· Klasopnames (video’s) word na elke sessie beskikbaar gestel en via WhatsApp en e-pos gedeel vir hersiening.
· Leerders kry toegang tot werkboeke en memorandums vir ’n tydperk van een jaar, of solank as wat hulle ingeskryf is vir ekstra klasse.
· Konsep verduideliking en probleemoplossing
Opsioneel
Asseserings Verslag:
R200
’n In-persoon of private aanlyn assessering met die leerder en ouer is beskikbaar, wat ’n gestruktureerde vorderingsverslag insluit.
R300
Leerders en ouers moet asseblief die “Bepalings en Voorwaardes” lees en aanvaar voordat hulle by DUX Akademie aansluit.
PAKKETTE & PRYSE
2 Klasse per week
In totaal 8 klasse per maand
R1350
per maand
3 Klasse per week
In totaal 12 klasse per maand
R1900
per maand
4 Klasse per week
In totaal 16 klasse per maand
R2200
per maand
Gee jou kind die voorsprong wat hulle verdien.
Sluit vandag aan by DUX Akademie se aanlyn ekstra klasse en help jou kind om met selfvertroue te presteer.
– Registreer Nou
– Boek Jou Klasse
– Begin Jou Eerste Les