Skip to content
Selfleer Pakkette
Graad 10, 11 en 12 Wiskunde & Fisiese Wetenskappe
Leer op jou eie tempo | Bou begrip | Werk met selfvertroue
DUX Akademie se Selfleer Pakkette bied gestruktureerde akademiese ondersteuning vir leerders wat onafhanklik wil leer, met toegang tot kwaliteit inhoud en praktiese oefening.
Ideaal vir selfstandige leerders
Struktureerde inhoud per graad
HOE WERK DIE SELFLeER PAKKET?
· Kies jou graadspesifieke pakket
· Voltooi betaling via die webwinkel
· Ontvang ’n verwelkomings-e-pos met toegangskakels na leerplatform, studiemateriaal en Kahoot-toetse
· Begin werk deur die inhoud teen jou eie tempo
WAT IS INGESLUIT?
· Begin werk deur die inhoud teen jou eie tempo
· Stap-vir-stap deurwerk van moeilike vrae
· Interaktiewe Kahoot-toetse na elke afdeling
· Werkkaarte vir oefening en toepassing
· Gestruktureerde leerpad
Leerders kry 1 jaar toegang tot alle materiaal.
PAKKETTE & PRYSE
Graad 10 Selfleer Pakket
R2000
Graad 11 Selfleer Pakket
R2200
Graad 12 Selfleer Pakket
R2400
BELANGRIKE KOPIEREG KENNISGEWING
Beskerming van Akademiese Inhoud
Alle studiemateriaal, video’s, werkkaarte en assesserings is die eksklusiewe eiendom van DUX Akademie.
Materiaal mag nie gedeel word met derde partye nie
Toegang is slegs vir die geregistreerde leerder
Enige ongemagtigde verspreiding is streng verbode
Indien hierdie beleid oortree word, sal regstappe geneem word.
Begin Jou Selfleer Reis Vandag!
Kies jou pakket en begin werk teen jou eie tempo met gestruktureerde ondersteuning.
– Kies Jou Pakket
– Koop Nou
– Kry Toegang Tot Jou Materiaal